About Me

My photo
Cape Town, Paarl, Western Cape, Winelands, South Africa
I am a Professional Wedding photographer working in and around Cape Town.

02 November, 2009

Thank you note...Riaan and Elanie

Ek dink nie daar is woorde om dit te beskryf nie, maar een van my vriende op facebook het dit reg gestel " she is incredibly talented". Jy het regtig 'n besonderse talent om die mees eenvoudigste omgewing 'n fantastiese foto raak te sien.
 
Ek kan nie vir jou genoeg dankie se nie, jy het waarlik die dag vir ons vasgevang en dit ongelooflik gemaak.
 
En soos een van my vriendinne gese het, jy was een van die min fotograwe wat nie te veel ingemeng het en die "show" oorgevat het nie, jy het subtiel en proffesioneel jou ding gedoen.
 
Van my en Riaan albei af, verskriklik baie dankie.





1 comment:

  1. Wow, sus....jy is ongelooooflik talentvol. Ek kan nie glo hoe amazing jou foto's is nie. Ek en die kinders kan nie wag om weer deur jou lens gefotografeer te word nie. Jy het net 'n manier om die mooiste in mens uit te bring. Dit is 'n seen kom jou te ken en dit is nog meer van 'n seen om jou as my sussie te he. Geluk met 'n wonderlike sukses.. jou is die HEEL BESTE fotograaf wat ek ken... lief vir jou!!!

    ReplyDelete