About Me

My photo
Cape Town, Paarl, Western Cape, Winelands, South Africa
I am a Professional Wedding photographer working in and around Cape Town.

27 January, 2010

Today was a blessed day

What a day!

Elkedag as ek my deur van die kantoor oopsluit, sluit ek my oe om God te dank vir elke seening. Vandag was ekstra geseend! Nadat ek 'n nuwe kamera en lens gekoop het (seening nr. 1), het ek ook uitgevind dat ek en my wonderlike man nog 'n babatjie gaan he hierdie jaar(seening nr 2). Ek loof God vir alles, en mag sy teenwoordigheid elkedag in my lewe sigbaar wees. Dankie vir elke klient wat my werk 'n fees maak: maak nie saak wie jy is of waar jy vandaan kom nie. Elkeen van julle verryk my lewe, en ek weet dat julle elkeen met 'n doel oor my pad gestuur is. Ek is lief vir julle.

Mag ek nooit vir een oomblik vergeet Wie in beheer is, en Waar ek my Krag vandaan kom nie.
Mag elkeen wat my ontmoet dit ervaar.

Wat 'n Geseende Dag.
xx

1 comment:

  1. Estie, the moment I met you, I knew you were just this amazing person. God bless you. Anthea

    ReplyDelete