Melanie is nog 'n persoon wat ek laas op Universiteit gesien het! Ons was saam in die koshuis en het weer na al die jare kontak gemaak. Dit was so lekker om jou te sien Melanie: soveel great memories van Eikenhof!!! Sterkte met die laaste tydjie wat voorle en ek sien julle weer in 2010 met 'n kleine bondeltjie...
No comments:
Post a Comment